Best Sporting Goods Store – Mr Price Sport – Best Of Bloemfontein
Best Sporting Goods Store – Mr Price Sport

“Dit is die eerste keer dat ek betrokke is, so ek is taamlik verras. Ek glo die publiek het vir ons gestem omdat ons pryse so goed is, en ons het beslis goeie kwaliteit klere, skoene en sportbenodigdhede. Ons .diens is ook vir seker iets om te noem. Ons stap die ekstra myl om seker te maak ons klante is gelukkig. As jy aanlyn koop, word dit by die tak van jou keuse afgelewer, so jy hoef nie Kaap toe te ry om dit te kry nie. Ons fokus op al die aspekte om die beste te wees. Dankie dat julle vir ons gestem het.” – Lorraine Lund, bestuurder: MrPrice Sportwinkel in Mimosa Mall.

Share This

[ssba]

About Best Of

Bloemfontein is limitless when it comes to possibilities. There’s something to do, eat, drink or buy every day of the week.

The Best of Bloemfontein Readers’ Choice Awards celebrates all this and more but, it also gives you the chance to tell us what and who’s the best of the best.