Best Food and Art Market – Langenhovenpark Boeremark – Best Of Bloemfontein
Best Food and Art Market – Langenhovenpark Boeremark

“Langenhovenpark Boeremark is meer as net ’n plek om inkopies te doen. Dit is ’n instelling. Dit is al 25 jaar lank die plek om elke Saterdag te gaan kuier. Dit is ’n plek waar jy vriende maak. Waar jy bietjie kan afskakel terwyl jy loop en kyk na alles wat daar aangebied word. Met amper 400 uitstallers is daar ’n verskeidenheid wat jy op min ander markte sal kry. Of jy nou vars produkte van die plaas af soek, iets moois vir jou huis, iets lekkers om te eet of drink, plante vir die tuin en sommer nog ’n hele paar ander artikels, jy sal dit by die Boeremark kry. Die Boeremark is die plek om te wees op ’n Saterdagoggend. Dankie aan almal wat vir ons gestem het.” – Leon Oosthuizen, Markbestuurder

Share This

[ssba]

About Best Of

Bloemfontein is limitless when it comes to possibilities. There’s something to do, eat, drink or buy every day of the week.

The Best of Bloemfontein Readers’ Choice Awards celebrates all this and more but, it also gives you the chance to tell us what and who’s the best of the best.