Best Local Band – Jacobus Silwer – Best Of Bloemfontein
Best Local Band – Jacobus Silwer

“WOW! Ja-nee, ons is nog besig om flikvlakke te maak oor die resultate! Mens moet seker neutrale goed sê, maar tussen jou en ons: die Here weet wat Hy vir mens beplan, en dis sekerlik deel van Sy plan vir ons! Ek dink die mense wat vir ons gestem het, moet maar sê waarom. Dalk ons aanpor op sosiale media? Maar ja, ons is absoluut ‘stampvol van die blygeit’! Dis die tweede jaar in ‘n ry, so dit moet iets beteken…” – Jacobus, hoofsanger van die groep

Share This

[ssba]

About Best Of

Bloemfontein is limitless when it comes to possibilities. There’s something to do, eat, drink or buy every day of the week.

The Best of Bloemfontein Readers’ Choice Awards celebrates all this and more but, it also gives you the chance to tell us what and who’s the best of the best.