Best Shoe Shop -Sandy’s Shoe Box – Best Of Bloemfontein
Best Shoe Shop -Sandy’s Shoe Box

“Ons glo dat klante vir ons stem omdat ons die grootste verskeidenheid reekse aanhou en weet waarvan hulle hou. Ons lewer ook baie goeie naverkopediens en probeer altyd vriendelik en behulpsaam wees, en staan ons klante by met goeie raad waar ons kan. Ons wil ook baie dankie sê aan ons lojale en getroue ondersteuners wat ons oor die afgelope 22 jaar gereeld besoek. Julle is tops.” – Christa van der Sand, Eienares van Sandy’s Shoe Box.

Share This

[ssba]

About Best Of

Bloemfontein is limitless when it comes to possibilities. There’s something to do, eat, drink or buy every day of the week.

The Best of Bloemfontein Readers’ Choice Awards celebrates all this and more but, it also gives you the chance to tell us what and who’s the best of the best.