Best Jewellery Store – HDL Juweliers – Best Of Bloemfontein
Best Jewellery Store – HDL Juweliers

“Ek is baie dankbaar dat die mense van Bloemfontein HDL Juweliers gekies het. Of iemand ’n horlosiebattery, of ’n verloofring koop – almal is vir ons belangrik. Ons reis die hele wêreld deur om unieke produkte na Bloemfontein te bring. Ons werkswinkel doen feitlik enige werk plaaslik, terwyl ons ook vervaardig na smaak.” – Johan Laubscher, mede-eienaar van HDL Juweliers

Share This

[ssba]

About Best Of

Bloemfontein is limitless when it comes to possibilities. There’s something to do, eat, drink or buy every day of the week.

The Best of Bloemfontein Readers’ Choice Awards celebrates all this and more but, it also gives you the chance to tell us what and who’s the best of the best.